Milly Whale – KIA MEGENTIS DNT 319 EC

To Frank and Adri Milly Whale here from Queenstown in the Eastern Cape. While visiting Cape Town I ran into a problem with my motor car and was referred to Automax. From me I would like to thank you for your assistance and getting me up a running again in a very short...

Work on Vehicles

Hello daar Hiermee wil ek net vir Automax baie dankie se met hulle uitstekende werk op my voertuie.Ek is nou al jare by hulle ek baie tevrede met hulle werk op my voertuie. Het voorheen n Citroen C3 gehad wat n probleem gehad het wat CITROEN nie eers self kan...

Morne Coetzer – Jetta CY121495

Hallo Gerard,Ek wil net baie dankie sĂȘ vir die moeite wat jy met my kar gedoen het. Ek weet jy kon dit baie makliker vir jouself en duurder vir my gemaak het, maar jy het die moeilker roete vir jouself gevat.Deesdae kry mens dit nie meer dat mense wil moeite doen nie,...

Staff with Attention to Detail

“Gerard Haslam is die beste Auto Electrician en foutopspoorder wat ek ken. Ek doen al jare met hom besigheid en kan hom aanbeveel vir enige elektroniese taak. Hulle is ook puik met aircon herstelwerk.”

Recommendation

“I used Automax for the first time on the recommendation of a friend and truly could not be happier with their service. From the moment of booking the car in they went out of their way to assist in any way they could and really went that extra mile. I will...